SAVF Logo

SAVF Wonderboom-Suid Dagsorg
Caring since 1961

SAVF Wonderboom South Daycare
Versorging sedert 1961

About Us / Oor ons

Entrance, Ingang playing on the jungle jim
painted wall

As ‘n geregistreerde nie- winsgewende organisasie onder die vaandel van die SAVF, ‘n landwye organisasie, het ons toegang tot die nodige infrastruktuur en riglyne wat verseker dat dienste wat voldoen aan hoë standaarde teen bekostigbare pryse gebied kan word. Ons ruim klassies en speelgrond onder lieflike groot skadubome is u kind se huis weg van die huis af. Onder die toesig van opgeleide en ervare onderwyseresse bied ons programme volgens u kind se ouderdomsbehoefte ‘n geleentheid waar u kind speel speel in ‘n liefdevolle omgewing kan gedy.

entrance wall

As a registered NPO under the auspices of the SAVF a countrywide organization we have access to the necessary infrastructure which meets high standards at an affordable price. Our spacious classes and playground under lovely shady trees is your child’s home away from home. Under the guidance of trained and qualified teachers we provide age appropriate programmes where your child can thrive in a loving atmosphere.

Mini merry go round Our beautiful shady trees